Vlag van Sint Maarten

Vlag van Sint Maarten
Vlag van Sint Maarten
Vlag van Sint Maarten
Gebruik Burgerlike vlag Burgerlike vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 13 Junie 1985[1]
Ontwerp Twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.

Die amptelike vlag van Sint Maarten is op 13 Junie 1985 amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die Koninkryk van die Nederlande wat aan die Nederlandse Antille behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon twee horisontale bane in rooi (bo) en blou (onder) met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.

  1. (en) "Sint Maarten". Flags of the World. Besoek op 22 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy